
Daar is baie skole in die wêreld. Ook baie skole in ons land. Elke skool het ‘n eie nuanse wat altyd van ander verskil. Dit maak ‘n skool uniek, spesiaal en anders. Dit is juis hierdie uniekheid wat trots skep. EVERSDAL is so ‘n skool.
Sien uit om u te ontmoet.
Dr. Heinie Brand